Why do I learn Khoekhoegowab?
1. To embrace my cultural heritage and connect with my roots.
2. To associate with the history of the first indigenous nation of South Africa.
3. For the love and the protection of the language.
4. For the honour of being one of the few people in South Africa to speak an ancient and
almost extinct indigenous South African language.
5. To make a contribution of distinct identity to the first indigenous nation of South Africa
of which I am proudly part of.
6. For people that have experience cultural language lost.
7. For intellectual curiosity.
Hoekom leer ek Khoekhoegowab?
1. Om my kulturele erfinis te omhels en te konnek met my herkoms.
2. Om te assosieer saam met die geskiedenis van die eerste inheemse volk van Suid-Afrika.
3. Vir die liefde en die beskerming van die taal.
4. Vir die eer om een van die min persone in Suid-Afrika te wees wat hierdie antieke en
amper uitgestorwe inheemse Suid-Afrikaanse taal te kan praat.
5. Om ‘n bydra te maak van ‘n uitgekende identeit aan die eerste inheemse volk van
Suid-Afrika waarvan ek met trots deel van is.
6. Vir mense wat kulturele taal verlies ervaar het.
7. Vir intellektuele nuuskierigheid.