ABOUT US

Who are we?

We are a historical, self-defined Oudtshoorn Khoi community group under God to address the needs, aspirations, disadvantages and concerns of our community. To continue our establishment and existence as the first nation of South Africa under the umbrella name of the Khoi-San. We bury the past and focus on building a prosperous future for all South Africans.

Cultural Heritage Manifesto

1. We are the Khoi people of South Africa.

2. We are Africans and South Africans.


3. We are Christians. We believe in God, Jesus Christ, the Holy Spirit and the holy bible of God.


4. We do not believe in the identification of human beings by race. We are not Coloured, Brown, Black or White people.


5. We believe in a cultural identification of people.


6. We embrace our Khoi-language, Khoekhoegowab.


7. We are law abiding citizens.


8. South Africa is our country.


9. We embrace cultural activities to celebrate our values, contributions and history.


10. We exist in harmony with all people that differ from our cultural believes.

Fight the denialism. / Veg die ontkenning.

For centuries in South Africa certain communities, people and the governments of South Africa has denied our true identity.

One strategy was to rename the first indigenous people of South Africa in order to denounce their true heritage.

Today we are taking a stand! We are the Khoi people. We are the true indigenous people of South Africa.  

 

   As jy jouself identifiseer en wil identifiseer as 'n Khoi, en jy voldoen aan ons kriteria en vereistes, is jy meer as welkom om by ons 

   as lid van ons gemeenskap aan te sluit. Almal wat grond soek, geld, posisies en enige iets vir eie gewin is egter nie welkom om aan

   te mag sluit nie. Ons fokus is op die voortbou van ons kultuur, taal, goeie familie en geestelike waardes.


Ons standpunt oor grond:

Ons erken die geskiedenis van hoe sekere gemeenskappe grond in die verlede in Suid-Afrika bekom het.

Ons as Oudtshoorn-Khoi gemeenskap se doelwitte tans is om eers die ontkenning van ons naam, dat ons nie die "Khoi" mense is

nie, te beveg. Ons weier ook om as Kleurling, Coloured of Bruinmense bekend te staan. Ons naam is Khoi.

Oor die jare het baie Khoi-San groepe (Cape-Khoi, Griekwa, Nama, Korana en San/Tu/Boesman) in Suid-Afrika baklei vir grond.

Baie van hulle stel meer belang in die verkrying van die grond of geld, eerder as wat hulle in die identiteit of kultuur van Khoi-San

wees belangstel. Dit het dus 'n baie negatiewe beeld vir die res van die Khoi-San lede geskep. Huidiglik word ons dus daarvan

beskuldig dat ons net as Khoi-San mense bekend wil staan omdat ons grond, geld en posisies soek. In ons geval is dit nie waar

nie want ons soek erkenning op ons naam en identiteit.


Ons voel dat indien die staat in vandag se moderne era vir die een Suid-Afrikaanse burger gratis grond begin uitdeel, dan moet

hulle vir ALLE Suid-Afrikaners begin grond uitdeel. Dit is onregverdig dat die een kan kry, maar nie die ander een nie, Dieselfde is

die geval met die gratis behuising wat die staat aan sekere mense gee. Iewers moet daar 'n afsny punt wees. Mense kan nie net

dinge verniet ontvang nie, maar andere moet hard op skool leer om te slaag, duur betaal om naskoolse kwalifikasies te bekom,

sukkel om 'n werk te kry, sukkel om hulle werk te behou, elke dag onder groot druk werk en dan boonop 'n klomp geld aan 

belasting betaal. Dit is net nie reg dat so baie mense in Suid-Afrika werkloos is en ander moet hulle "dra" nie. Party mense wil

eenvoudig net nie werk nie. Kyk hoe gaan dit in die skole vandag rakende dissipline, en die moord en misdaad syfers is baie hoog.


Ons glo nie in grond onteining sonder vergoeding nie. Dit is nie grond wat kos produseer nie, dit is kundigheid. Dit is wat mense

maak met daai grond wat welvaart skep.


Die debat en bakleiery oor grond,  posisies en onverdienstelike gelde, verdoesel (hide) elke keer die debat oor identiteit. Dit is 

hoekom hierdie gemeenskap se fokus op identiteit, kultuur, visie, goeie gedrag, kundigheid, vaardigheid, uitvindings, bydraes

en waarde toevoegings is. Ons motos is: (1) Ons kan self, (2) Werk hard vir wat jy wil hê in die lewe, (3) Reg bly reg al doen niemand

dit nie, en verkeerd bly verkeerd al doen almal dit, (4) Dit is nie netom te lewe wat belangrik is nie, maar om reg te lewe. Reg lewe

begin by reg dink (right living starts with right thinking), (5) Behandel almal met respek, en nog baie meer.


Hier is armoede onder ons, maar dit is mos nie almal van ons wat arm is nie. Ons moet vir mense wat arm is ook vra, hoekom hulle

"arm" is. Ons kan nie die heeltyd net agter armoede wegkruip en die slagoffer wil speel nie. Baie mense kry geleenthede in die land

maar hulle gebruik dit nie of weier om hulle kant te bring. Wanneer gaan ons mense dan leer om na hulle self te kyk en ook 'n bydra

te maak in die samelewing. Wees iemand wat gee eerder as iemand wat net wil ontvang.


Elkeen moet sy of haar sosiale verantwoordelikheid opneem.


OUR MISSION

1.  To be a community of people and worshipers of the living God in

      heaven.

2.  To love and take care of the members of this community to the

      best of our ability.

3.  To embrace our African identity and celebrate our cultural identity

      that is Khoi.

4.  To embrace our language, culture and faith.

5.  To live by ethical values that enhances the quality of our lives and

      respects others.

6.  To develop ourselves spiritually, physically, intellectually and

      financially.

7.  To live in harmony with other communities and sharing common

      values and interests.

8.  To protect our lives through self-defense, and the disciplining of

      transgressors.

9.  To share our living resources with each other in order to eliminate

      poverty amongst us.

10. To build and be responsible to leave a cultural inheritance for our

       children.