Wat doen ons?

1.  Ons behoort aan mekaar. Ons behoort aan 'n Khoi gemeenskap, die Oudtshoorn-Khoi gemeenskap.


2.  Ons veg saam teen die ontkenning van ons identiteit en herkoms van die eerste nasie mense van Suid-Afrika, die Khoi.


3.  Ons dien saam die ware Here God in die hemel as Christene. Ons lewe om Sy wil te doen.


4.  Ons probeer 'n positiewe bydra maak in ons land in alle sektore van die samelewing.


5.  Veg teen rasseklassifisering. Ons is nie Bruinmense, Kleurlinge of Coloureds nie. Ons is Khoi.


6.